The Direct Index
Report · scanned 2026-11-14

What an AI agent reads on Vascular and Hyperbaric Unit

An assistant's crawler fetches the page once, without running JavaScript, and reads the text, the structured data and the links. Below is what it gets from wondsorg.co.za, taken from the copy the scanner kept.

7,658

characters of text without JavaScript

MedicalClinic

structured data for the business

0

of 3 AI crawlers turned away at the edge

Text

The words an agent gets

Title: Wondsorg vir Chroniese Wonde — Vaskulêre Eenheid Pretoria · language af. First 1,800 of 7,658 characters:

Wondsorg vir Chroniese Wonde — Vaskulêre Eenheid Pretoria WONDSORGNPWTWondsorg vir Chroniese, Hardnekkige Wonde — PretoriaDie basiese beginsel van moderne wondsorg is om ’n ideale omgewing te skep waarin die wond die beste kans het om te kan genees► English version of this web site► Opvoedkundige Videos oor WondsorgTIPE WONDE WAT ONS PRAKTYK HANTEER:Diabetiese VoetulkusseWonde van die voete, voetsole en onderbene van pasiënte met diabetes. Hierdie wonde mag ontstaan weens ingekorte sensasie (neuropatie) of ingekorte arteriële toevoer (ischemie) of ’n kombinasie van bogenoemde (neuro-ischemie) Lees meer →Veneuse Stase UlkusseVeneuse stase ulkusse is verantwoordelik vir die oorgrote meerderheid onderbeenulkusse. Dit ontstaan dikwels weens swak vloei van veneuse bloed vanuit die onderbene terug na die hart. Pasiënte het dikwels ’n geskiedenis van spatare en / of vorige diep veneuse trombose Lees meer →Gemengde OnderbeenulkussePasiënte met arteriële inkorting en veneuse inkorting, mag ook hardnekkige onderbeenulkusse ontwikkel, wat uitdagende wonde is om te behandel. Indien konserwatiewe wondsorg nie die nodige resultate oplewer nie, mag dit nodig wees om die arteriële toevoer te verbeter Lees meer →Arteriële Ulkusse & GangreenPasiënte met arteriële ulkusse het onvoldoende toevoer van suurstofryke bloed na die ledemate. Indien moontlik word hierdie pasiënt aanvanklik konserwatief behandel. Indien konserwatiewe wondsorg nie die nodige resultate oplewer nie, mag dit nodig wees om die arteriële toevoer te verbeter Lees meer →DIAGNOSTIESE MODALITEITE TOT ONS BESKIKKINGBY DIE PRAKTYKKliniese Ondersoek & Hand-Doppler ’n Volledige mediese geskiedenis en kliniese ondersoek sal gevolg word deur ’n Doppler-ondersoek om te bepaal of die arteriële toevoer na die led
Facts

What it can say about the business

A business type in JSON-LDMedicalClinic
NameWondsorg — Vaskulêre & Hiperbariese Eenheid
Telephone+27123358651
Addressyes
Opening hoursno
Menu or price listnothing
Cuisine in structured datano
JSON-LD blocks3 (Answer, ContactPoint, DiagnosticProcedure, FAQPage, GeoCoordinates, MedicalBusiness)
Actions

The links it would act on

No booking or ordering link found; only a phone number (0123358651). An agent has nothing to act on.

Everything here comes from fetching the homepage once as a crawler. The report turns it into a score and a list of fixes, with code to paste.