What an AI agent reads on Jan Se Skuld.
An assistant's crawler fetches the page once, without running JavaScript, and reads the text, the structured data and the links. Below is what it gets from janseskuld.co.za, taken from the copy the scanner kept.
6,883
characters of text without JavaScript
Restaurant
structured data for the business
0
of 3 AI crawlers turned away at the edge
The words an agent gets
Title: Tuis - Jan Se Skuld · language en-ZA. First 1,800 of 6,883 characters:
Tuis - Jan Se Skuld Tuis Wie is Jan! Spyskaart Oor ons Franchise Galery Kontak Ons Select Page Welkom by Jan Se Skuld! Wie is Jan! Jan Se Skuld is ‘n Restaurant en Kroeg in Pretoria met heerlike kos, kinderspeelarea en live musiek. Net soos Jan van Riebeeck die grondslag gelê het vir die ontwikkeling van ‘n nasie, so ook lê Jan se Skuld die fondasies neer vir ‘n kuierplek enige in sy soort. Onthou net as jy lekker kuier… dis alles Jan se skuld! Sedert 1652 tot nou. Dis alles Jan se Skuld! Bekyk volledige spyskaart Kyk na ons galery ONS GASTE EET LEKKER Daaglikse Winskopies Geniet die week met Jan se alledaagse spesiale aanbiedinge – van hoenderschnitzel tot Eisbein, burgers en T-bones, plus lewendige musiek, karaoke, vasvra-aande en gratis topklasvermaak elke naweek! Maandag Bestel enige van Jan se legendariese pizzas, glutenvry opsies ingesluit, en kry ‘n gratis Pushkin Vodka en Redbull special. Dinsdag Kry ons heerlike hoenderschnitzel of smaaklike hoenderrepies met een van Jan se tuisgemaakte souse bedien met 'n keuse van enige bygereg vir R110. Woensdag Bestel ons sappige 1kg Eisbein en bykos vir R130 Donderdag Kry ons liplekker Jan se Burger en ‘n gratis yskoue 500ml Castle Lite Draught vir R130. Ons burgers word bedien met skyfies of slaai. Vrydag Bestel ons smaaklike 500g T-Bone, met enige bykos en kry ‘n yskoue gratis 500ml Castle Lite Draught vir R130. ONS GASTE KUIER LEKKER Weeklikse Gratis Vermaak Woensdae Kom sing jou hart uit op ons verhoog tydens ons Karaoke aande. Onthou net as jy vals sing is dit Jan se skuld! Donderdae Kom toets jou vriende se algemene kennis by ons weeklikse Quiz Night. Wys ons wie is ‘n slimjan. Vrydae, Saterdae en Sondae Ons bied elke Vrydag, Saterdag en Sondag gratis topklas vermaak aan. Ons gee ons verhoog vir nuwe en bekende talen
What it can say about the business
| A business type in JSON-LD | Restaurant |
| Name | Wie is Jan |
| Telephone | +27 71 226 4976 |
| Address | yes |
| Opening hours | yes |
| Menu or price list | nothing |
| Cuisine in structured data | no |
| JSON-LD blocks | 1 (Article, ImageObject, Organization, Person, Place, PostalAddress) |
The links it would act on
No booking or ordering link found. An agent has nothing to act on.
Everything here comes from fetching the homepage once as a crawler. The report turns it into a score and a list of fixes, with code to paste.