What an AI agent reads on Die Boskombuis
An assistant's crawler fetches the page once, without running JavaScript, and reads the text, the structured data and the links. Below is what it gets from dieboskombuis.co.za, taken from the copy the scanner kept.
5,046
characters of text without JavaScript
none
structured data for the business
1
of 3 AI crawlers turned away at the edge (PerplexityBot)
The words an agent gets
Title: Boskombuis | 'n Kuierplek vir ons mense · language en-US. First 1,800 of 5,046 characters:
Boskombuis | 'n Kuierplek vir ons mense Welkom Oor Ons Akkommodasie Boshuisie 1 Boshuisie 2 Boshuisie 3 Boshuisie 4 Boshuisie 5 Boshuisie 6 Funksies Galery Kontak Ons Select Page ‘n Kuierplek vir ons mense Welkom by Die Boskombuis Gastehuis : (083) 485 2529 | Restaurant & Venue : (063) 135 3713 Die Boskombuis en Gastehuis received an Afristay Certificate of Excellence. 2022 Die Boskombuis en Gastehuis Bespreek Akkommodasie net buite die stad ’n Pragtige onthaalarea vir enige funksie Die Boskombuis is ‘n heerlike kuierplek vir ons mense, in die natuur waar ons tuis hoort. Tussen die bome om die braaivleisvuur verkeer ons heerlik saam, sonder die gewoel van stadsgeraas. Die lekker informele, ontspanne atmosfeer en die beste geselskap maak dat ons nie wil ophou kuier nie. In die winter hou die vure en die konkas ons lekker warm. Ons musikante sorg dat daar altyd lekker musiek is om na te luister. Die “unplugged” aande by die kroeg is baie gewild en almal sing te lekker saam. Van die beste musikante in die land het al by die Boskombuis opgetree. Sondae bedien ons die heerlikste ontbyt en middagetes. Ons bied alle soorte funksies aan, soos troues, verjaarsdae, familie byeenkomste, jaareind funksies, ens. Daar word ook minder formele konferensies by ons gehou. Die Boskombuis is gerieflik naby die N4 snelweg en Rayton/Cullinan kruising geleë. Die bos is die tuiste vir ons onthaal en funksie ontwikkeling. Ons is baie betrokke by die plaaslike gemeenskap en bied gereeld liefdadigheidsfunksies aan. Ons is gedurende die week oop (vanaf Dinsdag) en ligte etes word bedien. Sondae tree daar altyd ‘n musikant op en word ontbyt en tradisionele middagetes soos beesstert, afval, biefstukke ens bedien. Die lapa kraal is puik vir braai’s en kuier rondom die vuur. Ons afdak en skoon ablusie
What it can say about the business
| A business type in JSON-LD | no |
| Name | no |
| Telephone | no |
| Address | no |
| Opening hours | no |
| Menu or price list | nothing |
| Cuisine in structured data | no |
| JSON-LD blocks | 0 |
The links it would act on
No booking or ordering link found. An agent has nothing to act on.
Everything here comes from fetching the homepage once as a crawler. The report turns it into a score and a list of fixes, with code to paste.